Local newsNews

Herontdek jou lewensvreugde

Doktor Pieter Joubert is die gasspreker.

Die Open Door Foundation sal binnekort weer ‘n fondsinsamelingsaand hou.

Die funksie word op Vrydag 24 November om 7nm in die saal van die NG Kerk Randfontein-Noord aangebied.

Doktor Pieter Joubert is die gasspreker en die tema van sy praatjie is ‘Herontdek jou lewensvreugde’. Die bekende sanger Carmen en die danser, Delané sal optree.

Die Open Door Foundation, wat na minderbevoorregte kinders omsien, is ‘n niewinsgewende organisasie wat druppels uit die sakegemeenskap, kerke, plaaslike regering en gemeenskappe in ‘n stroom kanaliseer om daardie kinders se lewens te verander.

Vir meer inligting, kontak Koekoes by 083 442 5502.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button