NewsSchools

Top 10 akademie vir 2017 – mooi so Riebeeck

Riebeeckrand het onlangs al die grade se Top 10 akademiese presteerders aangekondig.

Hoërskool Riebeeckrand het onlangs al die grade se Top 10 akademiese presteerders aangekondig.

Volgens die skool se woordvoerder, Elzeri Wright, “Is dit vir Hoërskool Riebeeckrand belangrik om erkenning aan ons leerlinge te gee vir al hul harde werk en prestasies.”

Elke Top 10-lid se ouers was genooi om die saalopening by te woon en saam met hul kinders hul prestasie in die hotelskool te vier. Die instelling is al tradisie en is voorwaar ‘n spesiale geleentheid.

Rierand spog graag met die volgende grade se Top 10-leerders:

• Graad 8: Mari de Beer (1), Christelle Vosloo (2), Marizane Stoltz (3) en Zené van der Merwe (4).

• Graad 9: Daneil Kotzé (1), Simoné van den Berg (2), Danél du Preez (3), Helana Robinson (4), Teodoir van Staden (5), Danté Havenga (6), Zné Dreyer (7), Nadine Greeff (8), Sunica van Wyk (9) en Tiaan van Tonder (10).

• Graad 10: Franco Venter (1), Minette Biggs (2), Maryke Biggs (3), Janeske Venter (4), Shamonay Clarke (5), Reyner la Grange (6), McKayla Faurie (7), Christi

Joubert (8), Helga du Plessis (9) en Rochelle Farinha (10).

• Graad 11: Ju-hanie Wilken (1), Cara la Grange (2), Larisha van Wyk (3), Lisa Huisman (4), Melindé Jacobs (5), Jeannine Biermann (6), Stefan Schutte (7), Danielle Jacobs (8), Pierre Maree (9) en Larouchelle Wasserman (10).

• Graad 12: Dewald Naudé (1), Angelique Welman (2), Alicia Jacobs (3), Jeanelle Snyman (4), Beloved Sechele (5), Nicole Wood (6), Angelique Groenewald (7), Elisca Schoeman (8), Joeleen Fowler (9) en Lizka-Mari Nell (10).

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button