NewsSchools

Denimfees om die draai!

Die aand word daar ook 'n Glitzy-denimmodeparade gehou.

Hoërskool Jan Viljoen gaan op 16 September groot makietie hou wanneer die Denimfees plaasvind.

Die Denimfees word deur die Woord en Lig Christen Kerk op Jannas se skoolterrein aangebied. Dit beloof om propvol vermaak en groot pret te wees. Daar sal stalletjies, sang, pom-poms, ‘n baba- en kleuter-, en potjiekoskompetisies, boeresport en springkastele wees.

Die aand word daar ‘n Glitzy-denimmodeparade gehou. Die fees skop af om 9vm en duur tot 5nm.

• Navrae: Kontak Martie by 072 233 8471.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button