Riebeeck se 1967-matrieks gaan reünie hou!

Die reünie sal by Fabulously Farmish in Randfontein gehou word.

Op 28 Oktober vanjaar gaan die 1967-matrieks van Hoërskool Riebeekrand hul 50-jaar reünie hou.

Die reünie sal by Fabulously Farmish in Randfontein gehou word, en belowe om onvergeetlik te wees.

Marina van der Westhuizen-Marx is die persoon wat dié spesiale geleentheid reël.

Al die Riebeek-matrieks van 1967 word versoek om Marina te skakel by 082 451 1701. Sy sien baie daarna uit om van almal te hoor.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version