CrimeNews

Agtienjarige wreed vermoor in Westonaria

Sy keel is vermoedelik afgesny, sy hande en voete was met toue aan mekaar vasgebind is en dit het gelyk of hy gemartel is.

Op Maandag,19 Junie, het Kenny Tredrea,18, sy huis omstreeks 8nm verlaat. Sy lyk is die volgende aand omstreeks 9.20nm in ‘n veld naby die R28 gevind.

Die Herald het met Johan van Wyk, die voorsitter van die Waterpan Buurwag gesels. Hy het eerste op Tredrea se lyk afgekom.

Johan van Wyk, voorsitter van Waterpan Buurwag, op die plek waar Kenny Tredea vermoor is.

Tot Van Wyk se skok, het hy Tredrea se lyk in die gras sien lê. Sy keel is vermoedelik afgesny, sy hande en voete was met toue aan mekaar vasgebind is en dit het gelyk of hy gemartel is.

Tredrea se vriend, wat glo gesien het wat daardie aand gebeur het, het die gebeure vir die Westonaria Polisie en vir Van Wyk geskets.

Also Read: Elderly couple murdered on farm

Kommentaar is van die Westonaria Polisie aangevra maar is nog nie ontvang nie.

Lees die volledige artikel in die Herald se 7 Julie-uitgawe.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button