Pastoor se passie vir gebroke straatkinders

Ontmoet 'n pastoor van Westonaria wat ses keer 'n week kos voorsien vir byna 60 mense op straat.

Jy kry ‘n goeie samaritaan en dan kry jy iemand soos Jackie du Plooy.

Jackie is ‘n pastoor met ‘n passie om straatkinders – wat by dwelms betrokke is – te help. Dit was vir die Herald duidelik toe ons haar een Dinsdag ontmoet het.

Die meeste van die straatkinders gebruik gom en nyope.

Volgens haar is dwelmmisbruik aan die toeneem in Westonaria.

Sy help deur nagenoeg 60 mense, ses keer ‘n week van ‘n bord kos te voorsien.

Lees haar storie in die Herald se 23 Junie-uitgawe.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version