10 jaar-reünie vir Hoërskool Riebeeckrand 2007-matrieks

Hoërskool Riebeeckrand se matrieks van 2007 word uitgenooi na hulle 10 jaar-reünie.

Hoërskool Riebeeckrand se matrieks van 2007 word uitgenooi na hulle 10 jaar-reünie.

Dit is tien jaar sedert hulle gematrikuleer het en daar word beplan om groot makietie te hou. Daar gaan gekuier, ingehaal en herinneringe van die goeie ou dae gedeel word.

Die funksie begin om 3nm op 5 Augustus by Riebeeckrand se lapa. Die koste beloop R100 per persoon en vir kinders onder 12 is dit gratis.

Daar sal ‘n heerlike spitbraai gehou word met bygeregte en lekker vermaak.

Die reünie beloof om hope pret te wees.

Vir meer inligting of om jou plek te bevestig, kontak Marietha by 072 435 8526 of stuur ‘n epos aan laubscher.marietha1@gmail.com.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version