Man se identiteit vervals, betaal ander se rekening

Inwoner raadop en sit met 'n foonrekening van oor die R1 000 nadat iemand sy identiteit vervals het. Hy weet wel wie dit is en gaan stappe neem ...

Tertius van Heerden, ‘n 33-jarige inwoner van Helikonpark, is in die proses om ‘n saak van bedrog by die polisie te open teen die persoon wat sy identiteit vervals het.

Hy oorweeg dit ook om stappe te neem teen ‘n telekommunikasiemaatskappy, aangesien hy maandeliks meer as R1 000 moet opdok vir ‘n rekening wat nie syne is nie. Volgens Van Heerden is dit ook ‘n raaisel hoe die bedrieër sy bankrekeningnommer bekom het.

Lees die Herald se 16 Junie-uitgawe vir die volledige storie.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version