VIDEO: SA in ‘n resessie – Wat dink R’fontein?

Kyk wat beteken die resessie vir Randfonteiners.

Suid-Afrika het Dinsdag, 6 Junie die skokkende nuus ontvang dat die land tegnies in ‘n resessie is.

Vir sommiges was dit egter geen verrassing nie, maar wat beteken dit vir die gemeenskap? Lees die volledige berig in die 16 Junie-uitgawe van die Herald.

Intussen het die Herald by die gemeenskap van Randfontein gaan hoor hoe hulle oor die resessie voel. Kyk na die video hieronder.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version