NewsSchools

Rappies se opkomende skaakspeler

Megan het eers verlede jaar begin skaak speel.

Laerskool Rapportryer is baie trots op Megan Joubert, wat aan die Gauteng Finale Individuele Skaaktoernooi in Pretoria deelgeneem het.

Roleen Olivier, Laerskool Rapportryer se verteenwoordiger, het gesê, “Die kompetisie was baie straf. Die spelers het vroeg begin en baie laat klaar gespeel.”

Lees ook: ‘Skaakmat’ sê Ram aan opponente

Megan het eers verlede jaar begin skaak speel, maar is reeds ‘n baie belowende speler. Magriet Botha, haar skaakafrigter, is baie trots op haar

prestasie en wens haar baie sterkte toe vir die toekoms.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button