Local newsNews

#VrydagBraaidag: Grootjie se Kombuis oor wegneem-braaivleis

Wat is ‘n Vrydag sonder braaivleis en bykosse?

Wat is ‘n Vrydag sonder braaivleis en bykosse?

In die week se #VrydagBraaidag kuier ons by Grootjie se Kombuis waar daar gebraai word. Gavin Wilson het vir ons gewys hoe.

Op die spyskaart was varktjops, wors, paptert en roosterkoek met kaas, tamatie en uie. Vir die meer gesondheidsbewustes was daar ‘n varktjop, wors en twee slaaie. Alles is tans beskikbaar.

“Nie almal het die tyd of fasiliteite om te braai nie, daarom het ons besluit om vir die gemeenskap te braai,” het Gavin gesê.

• Skakel Ida by 082 446 0829 of Liezel by 073 228 3459.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button