Wynand – ‘n Man wat beskerm en skryf

Ontmoet 'n 24-jarige man. Hy beskerm mense bedags maar is 'n passievolle digter en skrywer snags.

Wynand Kaltwasser, 24, van Mapogo A Mathamaga Business and Community Shield is ‘n sekuriteitswag bedags maar ‘n passievolle digter/ skrywer snags.

Wynand wat daagliks Tambotie Mall en sy mense moet beskerm, het ‘n ander kant. Snags stort hy sy emosies op papier uit.

Verlede Oktober het die Herald Wynand se verhaal vertel nadat inwoners ons geskakel het en goeie stories oor hom vertel het. Hy het ‘n uitstekende reputasie by sy vorige werk gehad.

Lees een van die treffende stories op sy blad asook die volledige artikel in die Herald se 9 Junie-uitgawe.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

Exit mobile version