Local newsNews

AfriForum bied noodhulpkursus aan

Wie wil 'n basiese noodhulpkursus volg? Almal wat belangstel is welkom, sê AfriForum se Randfontein-tak.

Op Saterdag, 10 Junie, bied die AfriForum Randfontein-tak ‘n eendagkursus in basiese noodhulp aan.

Die opleiding in basiese noodhulp vir noodgevalle en inligtingsessie word in die saal van die Gereformeerde Kerk, Robinastraat in Greenhills aangebied.

Dit begin om 9vm en duur tot 2nm. Almal is welkom om die inligtingsessie by te woon.

Vir enige verdere navrae is enigeen welkom om die AfriForum Randfontein-tak by 074 245 0338 te skakel, of vir Johan van Greunen per epos johanvangreunen67@gmail.com.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button