Local newsNews

Egpaar is 60 jaar getroud

Salie, 78, en Alwyn, 85, van Zyl is al 60 jaar getroud en steeds smoorverlief.

‘n Paartjie van Ooster-plotte is sedert 1957 getroud.

Salie en Alwyn op hul troudag in 1957.

Salie, 78, en Alwyn, 85, van Zyl is na 60 jaar saam steeds smoorverlief.

Die Herald het by hulle ‘n draai gaan maak om te hoor hoe hulle ontmoet het en wat hul resep en geheim vir ‘n suksesvolle huwelik is.

Salie en Alwyn op hul troudag in 1957.

Die eksklusiewe onderhoud sal in die Herald se 2 Junie-uitgawe verskyn.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

Related Articles

Back to top button