Open Door Foundation se deur oop vir kinders

Die Open Door Foundation wil 'n groot verskil maak in minderbevoorregte kinders se lewens.

Die Open Door Foundation vra gewillige gemeenskapslede om te help om minderbevoorregte kinders by te staan.

Die Open Door Foundation is ‘n niewinsgewende organisasie wat druppels uit die sakegemeenskap, kerke, plaaslike regering en gemeenskappe in ‘n stroom kanaliseer om kinders se lewens vir altyd te verander. Daar word tans 150 kinders in twee kleuterskole – Jabulane en Badirile – onderrig en versorg.

‘n Sake-ontbyt met Brandt Pretorius word op Vrydag, 9 Junie ten bate van die Open Door Foundation in Randfontein aangebied en individue, gemeentes en sakelui wat graag nog ‘n druppel in die emmer wil wees, kan hulle skakel.

• Navrae: Skakel Koekoes by 083 442 5502 of epos haar by opendoorfoundation81@gmail.com of besoek hul webwerf www.opendoorfoundation.co.za of Facebook-blad Open Door Foundation vir meer inligting.

Lees die volledige berig in die Herald se 2 Junie-uitgawe.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

Exit mobile version