Local newsNewsUpdate

Rosa laat gaste soos wenners voel

Mev GRAND Suid-Afrika-finalis, Rosa van Niekerk, reik weer uit na die Reinhardt Drewel-stigting.

Rosa van Niekerk, familieregprokureur, besigheidseienaar en ‘n Mev GRAND Suid-Afrika-finalis het onlangs weer na die gemeenskap uitgereik deur ‘n liefdadigheidsfunksie aan te bied.

Rosa van Niekerk, ‘n finalis in die Mrs GRAND 2017-kompetisie.

Sy het ‘n Queen for a day high tea-funksie by die pragtige Klipfontein Gastehuis in die Mountain View Estate aangebied om fondse vir die Reinhardt Drewel-stigting in te samel. Dié niewinsgewende organisasie beywer hom daarvoor om mense meer bewus van verdrinkings te maak.

Rosa van Niekerk, ‘n finalis in die Mrs GRAND 2017-kompetisie.

Die Herald is na die spoggeleentheid by die gastehuis genooi waar al die gaste met hul aankoms ‘n kroon met ‘n geskenkpakkie ontvang het. Rosa was een van die sprekers en sy hetstigting gepraat.

Lees die 19 Mei-uitgawe van die Herald vir die volledige berig.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

Related Articles

Back to top button