NUUSFLITS: Vrou helder oordag aangerand

Toe hulle hom gevra het hoekom hy haar aangeval het, was sy antwoord glo, "Want dis 'n boervrou".

‘n Vrou van Kocksoord is onlangs helder oordag met ‘n ketting en slot aangerand en van haar besittings beroof.

Volgens familie was sy op pad terug huis toe nadat sy inkopies gaan doen het. ‘n Man het haar glo sonder rede oor die kop slaan en onder andere haar selfoon gryp. Die onbekende man het toe gevlug.

Lees ook: Man, 51, aangerand vir vuurhoutjies, sigarette

Lede van die publiek het haar te hulp gesnel en ‘n ambulans gebel. Sy is na die Carletonville-hospitaal geneem vir behandeling.

Lees die Herald se 19 Mei-uitgawe vir die volledige storie.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

Exit mobile version