NewsSchools

Rappies gekies vir kompetisie in Big Apple

Sewe Rappies-leerders gekies vir kompetisie in Amerika.

Sewe leerders van Laerskool Rapportyer (Rappies) is gekies om in Julie aan die Talent America-kompetisie in New York oftewel die Big Apple deel te neem.

Jayden Barkhuizen. Foto: Ingestuur.

Hulle is Marco Hoffman, Jayden Barkhuizen, Jacques du Preez, Megan Coetzee, Kyla Coetzee, Keanan Venter en Melicia Venter. Die kompetisie vind plaas van 4 tot 13 Julie.

Melicia Venter, Keanan Venter, Jacques du Preez, Marco Hoffmann en Amoraine Duvenhage.

Lees die volledige berig in die 12 Mei-uitgawe van die Herald.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button