En Mnr en Mej Rammie 2017 is …

Vanjaar se tema was Cirque de Rammie.

Laerskool Randfontein (Ram) het groot gegaan met hul onlangse Mnr en Mej Rammie-kompetisie.

Vanjaar het die skool ‘n sirkus-tema gekies – Cirque de Rammie – en die skoolsaal het verander in ‘n sirkustent met tiere in hokkie en narre op die verhoog. Die saal was versier met maskers en (valse) vuurringe en van die gaste was springmielies gegee om tydens die skou te geniet.

Die gebeurtenis het op Dinsdag, 25 April plaasgevind en Mr en Mej Rammie finaliste het omtrent uitgehaal en gewys met hul rokke en dasse.

Vanjaar se regters het bekende name aan die Wesrand en in Suid-Afrika ingesluit, soos Armand du Plessis, voormalige Mr Suid-Afrika, en Rialien Furstenberg, reduktriese van die Get It Jo’burg West tydskrif.

Vir vermaak was daar buik- en akrobatiese-dansers en die spesiale gaskunstenaar was Heidi, wat haar heel eerste enkelsnit op haar debuutalbum met ouers, leerders en personeel deel gedeel het.

Mnr en Mej Rammie 2017 wenners:

Mnr en Mej Fotogenies:

• Francois Strydom (Mnr Petite Fotogenies)

• Kairi Coetzee (Mej Petite Fotogenies)

• Vian Roodt (Mnr Junior Fotogenies)

• Samantha Smith (Mnr Junior Fotogenies)

Mnr Petite Rammie:

Dian Breytenbach is Mnr Petite Rammie. Foto: Roxy de Villiers

• Dian Breytenbach (wenner)

• Estiaan Botha (1ste prins)

• JW Botha (2de prins)

Mej Petite Rammie:

Armand du Plessis en Mej Petite Rammie, Nikita Behr

• Nikita Behr (wenner)

• Kairi Coetzee (1ste prinses)

• Mienke Vorster (3de prinses)

Mnr Junior Rammie:

Francois Strydom is Mnr Junior Rammie en Mnr Junior Fotogenies. Foto: Roxy de Villiers

• Francois Strydom (wenner)

• Xian Nel (1ste prins)

• Deandré Smith (2de prins)

Mej Junior Rammie:

Sharica Bondesio is Mej Junior Rammie. Foto: Roxy de Villiers

• Sharica Bondesio (wenner)

• Keneisha Coetzee (1ste prinses)

• Nadine Scheepers (2de prins)

Mnr Senior Rammie:

• Vian Roodt (wenner)

• Drytton Barnard (1ste prins)

• Dean Nell (2de prins)

Mej Senior Rammie:

• Tiané Taljaard (wenner)

• Elri Bosman (1ste prinses)

• Alexia Smyth (2de prinses)

Mnr Superieur Rammie:

Kieren Rautenbach is Mnr Superieur Rammie. Foto: Roxy de Villiers

• Kieren Rautenbach (wenner)

• Zayd Joubert (1ste prins)

• FG Mulder (2de prins)

Mej Superieur Rammie:

Jané Strydom, Mej 2017 Superieur Rammie. Foto: Roxy de Villiers

• Jané Strydom (wenner)

• Deidre de Beer (1ste prinses)

• Donique Oosthuizen (2de prinses)

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version