Verlore chihuahua gevind

'n Randfontein-paartjie is op soek na die hondjie se einaar.

‘n Randfontein-paartjie is op soek na die eienaar van ‘n verlore chihuahua wat in Randgate gevind is.

Hannes en Carina du Plessis het die chihuahua op Dinsdagoggend, 4 April op die hoek van Henning- en Marketstraat in Randgate aangetref.

Hulle vra dat die eienaar van die hondjie, of iemand wat weet wie die eienaar is, hulle sal skakel by 083 292 6126.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Exit mobile version