Tydens Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se jaarlikse prysuitdelingsfunksie het presteerders op akademiegebied erkenning vir hul harde werk in 2016 ontvang.
Tydens die aand was die Top 10 asook Dux-leerders van elke graad aangekondig.
Die stelling; ‘n Gesonde Liggaam Huisves ‘n Gesonde Gees is beslis van toepassing op die leerders aangesien groot sportvroue en mans ook onder die dux-leerders was.
Jannas se Dux-leerders:
• Daleen Nel – Graad 8
• Angelique van Niekerk – Graad 9
• Tiaan van Nieerk – Graad 10
• Ashley Dayand – Graad 11
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!