NewsSchools

Jannas se slimmes beloon

Hoƫrskool Jan Viljoen spog met sy top slimmes van 2016. Hulle is ...

Tydens Hoƫrskool Jan Viljoen (Jannas) se jaarlikse prysuitdelingsfunksie het presteerders op akademiegebied erkenning vir hul harde werk in 2016 ontvang.

Daleen Nel, Jannas se Graad 8-Duxleerder. Foto ingestuur.

Tydens die aand was die Top 10 asook Dux-leerders van elke graad aangekondig.

Tiaan van Nieerk, Jannas se Graad 10-Duxleerder. Foto ingestuur.
Ashley Dayand, Jannas se Graad 11-Duxleerder. Foto ingestuur.

Die stelling; ‘n Gesonde Liggaam Huisves ‘n Gesonde Gees is beslis van toepassing op die leerders aangesien groot sportvroue en mans ook onder die dux-leerders was.

Jannas se Dux-leerders:

ā€¢ Daleen Nel ā€“ Graad 8

ā€¢ Angelique van Niekerk ā€“ Graad 9

ā€¢ Tiaan van Nieerk ā€“ Graad 10

ā€¢ Ashley Dayand ā€“ Graad 11

Het jy dalk meer inligting rakende diĆ© storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.zaĀ (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistesĀ Roodepoort Record,Ā Krugersdorp NewsĀ enĀ Get It Joburg WestĀ Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button