Local sportNewsSchool sportSchoolsSport

Riebeeck te goed vir Fochville op sportveld

Hoërskool Riebeeckrand was aan die wenkant in al die sportsoorte behalwe vir een gelykopuitslag tydens 'n sportdag teen Fochville.

Hoërskool Riebeeckrand was witwarm tydens ‘n vriendskaplike sportdag teen Hoërskool Fochville op Vrydag, 17 Februarie.

‘n Riebeeck-hokkiedogter in aksie.

Die Randfontein-skool was aan die wenkant in byna al die netbal-, hokkie- en rugbywedstryde, behalwe vir een gelykopuitslag (volledige uitslae onder).

Jason Storm in aksie waar hy ‘n drie druk. Foto ingestuur.

Die pawiljoen was vol trotse Riebeeckranders wat hul skool se spanne ondersteun het.

‘n Riebeeck-hokkiedogter in aksie.

Rugby

o.15: Wen 14–12

2de span: Wen 12–8

1ste span: Wen 7–3

Netbal

o.14A: Wen 12–7

o.14B: Gelykop 8–8

o.15B: Wen 9–7

o.16A: Wen 20–2

o.16B: Wen 10–0

2de span: Wen 13–4

1ste span: Wen 47–4

Hokkie

o.16: Wen 3–1

1ste span: Wen 4–1

Riebeeckrand bedank graag vir Hoërskool Fochville vir hul goeie sportmangees en vir ‘n heerlike middag en aand op en langs die sportveld.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort RecordKrugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button