NewsSchools

Jannas se Gauteng-karatekinders

Jannas spog met twee leerders wat hul Wes-Rand kleure in karate verwerf het.

Twee leerders van Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) is besig om naam te maak in die karatewêreld.

Chenè en Edward Craggs is onlangs gekies om die Wes-Rand se Federasie-span by die Gauteng Provinsiale Karatekampioenskappe in Brakpan te verteenwoordig.

Die kampioenskappe het van Vrydag, 3 tot Saterdag, 4 Februarie plaasgevind. Albei het hulle goed van hul taak gekwyt.

“Jannas kan nou spog met twee leerders wat Wes-Rand kleure in die sport ontvang het,” het Tamaryn Smith, Jannas-skoolwoordvoerder gesê.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites Roodepoort RecordKrugersdorp News and Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button