Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) het hulle nuwe Graad 8 VRL vir 2017 aangewys.
Die leerders se name is op Woensdag, 8 Februarie bekendgemaak en die skool sê baie geluk aan elkeen.
“Sterkte met die groot taak. Wees die stem wat jy ontvang het,” het Tamaryn Smith, Jannas-skoolwoordvoerder gesê.
Die leerders is op Maandag, 13 Februarie tydens saalopening ingehuldig waarna hulle indiensopleiding ontvang het om hul take suksesvol te kan voltooi.
Seuns:
• Jacques Ayres
• Shawn Coetzee
• Brendin Duarte
• Austin Nel
• Tyron Potgieter
• Lewellyn van der Merwe
Dogters:
• Kisha dos Santos
• Anjè Grovè
• Nicole Roodt
• Carliska Sprong
• Zurika van Heerden
• Ashley Willemse
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!