NewsSchools

Rappies se bobaas Graad 3-kunstenaar

Graad 3-leerder van Rappies wen kunskompetisie van die Departement van Onderwys.

Laerskool Rapportryer (Rappies) is trots op een van hul leerders, Melissa Strydom, wat ‘n kunskompetisie gewen het.

Melissa, wat in Graad 3 is, het aan die kompetisie deelgeneem wat deur die Departement van Onderwys aangebied is. Die klein kunstenares is boonop uitgenooi om haar toekenning in Pretoria te ontvang.

Die skool glo dat Melissa nog groot sukses met haar kunstalent gaan behaal.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button