Local newsNews

Groot boere-karnival by Lewende NG Kerk

Die gemeenskap van Randfontein word hartlik uitgenooi na die boere-karnival wat op 29 Oktober plaasvind.

Op Saterdag, 29 Oktober word ‘n Boere-karnival by die Lewende NG Kerk aangebied.

Volgens die organiseerders gaan die dag vol pret wees wat insluit musiek, vermaak, speletjies en vele meer. Die lekker kos beskikbaar is vleis, jaffels, pannekoek, burgers en ‘n Sushi-tafel.

Almal is welkom om die dag saam met die Lewende NG Kerk te kom geniet.

Die Lewende NG Kerk het nou ‘n nuwe adres naamlik 5 Louisweg, 32 Loumarina Plotte, Randfontein.

• Navrae: Kontak Marie Keys by 082 738 4685.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort RecordKrugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button