Jannas se 56 nuwe VRL-lede bekendgemaak

Die name van Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se 56 VRL-leerlinge in totaal van graad 8 tot 11 vir die 2016/ 2017 jaar is aangekondig.

Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) het hul leiers vir 2016/ 2017 aangewys. Die nuwe VRL is tydens ‘n saalopening aangekondig.

“Ons weet dat die leerlinge Jannas se naam sal hoog hou en ‘n voorbeeld vir elke leerling van Jannas en die gemeenskap sal wees,” het Tamaryn Smith, skoolwoordvoerder gesê.

Die VRL se Graad 10- en 11-lede gaan van 21 tot 23 September ‘n opleidingskamp bywoon waartydens hul leierseienskappe en groepsdinamiek verder ontwikkel sal word.

Daarna gaan die Jannas Topbestuur tydens ‘n inhuldigingsfunksie op 28 September aangekondig word.

“Die leerlinge het baie take wat op hulle wag vir hul dienstermyn en ons weet dat hulle elke taak met toewyding sal deurvoer. Ons is opgewonde om te sien watter positiewe verskille hulle in die skool se gees en organisasie teweeg gaan bring,” het Tamaryn gesê.

Graad 8 VRL-lede:

• Divan de Jager

• Waldo Horn

• Ernst Roestorff

• Juante van Tonder

• Ruan Young

• Herma Bosman

• Carmen de Beer

• Daleen Nel

• Madeline Steynberg

• Nicolene van Dyk

• Jacorene Visser

Graad 9 VRL-lede:

• Corrie Appelcryn

• Stefan Bezuidenhout

• Ryno Hutton

• Francois Walters

• Kevin Zaayman

• Kyle Zaayman

• Zania Combrinck

• Micayla Duarte

• Andrea Horn

• Mariska Kruger

• Kayla Schoombie

• Angelique van Niekerk

Graad 10 VRL-lede:

• Wynandre Human

• Johnathan Usher

• Hugh Marais

• Miguel Perry

• Tiaan van Niekerk

• Ashley Cowan

• Paula-Jade Uscher

• Kayla Phyfer

• Jerolien van Jaarsveld

• Marlene Venter

Graad 11 VRL-lede:

• Zander du Preez

• Jeandre Ernst

• Victor Esterhuizen

• Tebogo Hlalele

• Morne Holtzhauzen

• Wickus Meintjies

• Brian Ngobeni

• Jaco Riekert

• Jaun Santana

• Austin van der Merwe

• Jacques van Heerden

• Brandon Viviers

• Marelize Botha

• Ashley Davanand

• Henrika Fourie

• Gisela Hall

• Bianca Kriel

• Christelle Kruger

• Chante Laubscher

• Ruandi Mouton

• Bianca Naude

• Adele Nolte

• Diaandri Schoonraad

• Este van Rooyen

Exit mobile version