NewsSchools

Jannas-leerlinge gebore om te dans

Vier Jannas-leerlinge het puik gevaar tydens 'n groot danskompetisie.

Vier dansers van Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) het aan ‘n groot danskompetisie deelgeneem en die oë laat rek.

Lizandré Haywood, Claudio Sykes, Lesoiti Thebe, Rhoda Thomas en Chante Laubscher het almal vroeg in Augustus aan die Battle of the Giants SA Danskampioenskappe deelgeneem.

Die volledige uitslae is as volg:

• Lizandré Haywood: Tweede plek in die o.16 Formation Team, Legion Empire; eerste plek in die 0.16 Small Group Mastery Crew en vierde plek in die solo-afdeling vir mans

• Claudio Sykes: Eerste plek in die 0.16 Champions Formation Team, Legion Monarchy; eerste plek in die o.16 Small Group Mastery Crew

• Lesoiti Thebe: Eerste plek in die o.16 Champions Formation Team, Legion Monarchy; eerste plek in die o.16 Small Group Mastery Crew en sewende plek in die o.16 Championship Duos

• Rhoda Thomas: Tweede plek in die o.16 Amateur Formation Team, Agility Squad; 10de plek in die o.16 Championship Female Solo

• Chante Laubscher: Derde plek in die o.16 Championship Small Group, Authentic

Die skool is uiters trots op die dansers wat deelgeneem het. Lizandré en Chante is ook Jannas pom-pom-kapteins.

Lees meer oor Jannas:

Teatergogga byt Jannes

Bekende kustenaar leer Jannas van kuns

Related Articles

Back to top button