NewsSchools

Onnies van Riebeeck skitter in netbal

Drie onderwysers slaag hul skeidsregtersgradering.

Hoërskool Riebeeckrand is trots op drie van hul onderwysers, Melani Els, Johanné Odendaal en Chené Mini wat onlangs hul skeidsregtersgradering geslaag het.

Melani rig die o.14 A- en B-netbalspanne af, Johanné die o.15 A- en B-netbalspanne en Chené die o.16 A- en B-netbalspanne.

Melani en Johanné is beide gekwalifiseerd om volgende jaar provinsiale wedstryde daar te beheer.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button