Rappies lees dat dit klap, knetter en kraak

Skool: Die hoogtepunt was die leespiekniek.

Wie’t gesê lees is ‘n vervelige affêre?

Soos gewoonlik was Laerskool Rapportryer se leesprojek, Lees dat dit Klap, Knetter en Kraak weer ’n groot sukses.

Volgens die skool het leerlinge een dag met ‘n kombers, popcorn en boek op hul rûe gelê en gelees dat dit klap, knetter en kraak.

Die hoogtepunt was die leespiekniek.

“Wat is nou lekkerder as om buite jou gunsteling boek te lees,” het Rolleen Olivier, skoolwoordvoerder gesê.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version