NewsSchool sportSchoolsSport

Jannas spog met netballigawenners

Drie Jannas-netbalspanne het hul ligas gewen.

Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) het weereens op die netbalbane gewys hulle weet wat hulle doen.

Dit is vir die Jannas-spelers ‘n kort, senutergende en moeilike seisoen.

Drie van Jannas se netbalspanne het hul ligas gewen – die Speedy Turtles (eerstespan), o.16- en o.14-span.

Die drie kapteine van die wenspanne. Foto: Ingestuur.
Die drie kapteine van die wenspanne. Foto: Ingestuur.

Twee van hul uitblinker spelers het boonop die Gauteng-netbalspan gehaal. Mathapelo Magmpa (o.16) en Mpho Ndogeni (o.17) het vroeg in Mei aan die finale proewe deelgeneem.

Al was die kompetisie volgens albei spelers taai, het hulle tog die provinsiale span gehaal. Albei is hulpdoelverdedigers (HV) in hul nuwe span.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Lees ook: 

Jannas se Speedy Turtles wen Superreeks

Speedy Turtles aan Rappies se netbal-sy

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button