Jannas se Tiaan blink uit tydens Talent Africa-sangkompetisie

Leerling ontvang brons in drie kategorieë.

Hoërskool Jan Viljoen se Tiaan van Niekerk het drie bronsmedaljes tydens die Talent Africa-sangkompetisie ingepalm.

Die kompetisie het laat verlede maand by die Roodepoort Teater plaasgevind en deelnemers van regoor Suid-Afrika asook Namibïe en Zambïe gelok.

Tiaan het aan drie items deelgeneem – ‘n duet met sy sangmaat, Cara la Grange, en twee solos in die jazz en kontemporere kategorieë.

Tiaan het begin sing toe hy drie-jaar-oud was en sy liefde daarvoor groei hoe ouer hy word.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version