Jannas-hokkieseuns klop Riebeeck 3-1

Skool: As die seisoen so begin kan ons nie anders as om die trofeëkas dop te hou nie.

Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) het hul hokkieseisoen op ‘n hoë noot afgeskop.

Dit nadat die seunseerstehokkiespan op 9 Maart hul eerste ligawedstryd teen Hoërskool Riebeeckrand met 3-1 gewen het.

Volgens Tamaryn Smith, skoolwoordvoerder, “As die seisoen so begin kan ons nie anders as om die trofeëkas dop te hou nie.”

Die skool sê hulle is trots op hul hokkieseuns en wens hulle alles van die beste toe.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version