NewsSchools

Droogtegeteisterde plaasdorpie ontvang Riebeeck se hulp

Skoolwoordvoerder: Dankie, Riebeeckranders

Hoërskool Riebeeckrand het die afgelope twee weke water vir die droogtegeteisterde Steynsrus – ‘n klein plaasdorpie in die Vrystaat – ingesamel.

Riebeeck is dankbaar vir elke bydra wat gemaak is. ‘n Totaal van 550 liter water is bymekaar gemaak.

Hierdie poging van die leerlinge vorm ook deel van Riebeeck se waarde van ‘dankbaarheid’ wat hierdie kwartaal beklemtoon word.

Hiermee wil hulle graag beklemtoon dat almal in die skool so baie het om voor dankbaar te wees.

Dankie, Riebeeckranders, vir julle groot harte om soveel vir ander te gee,” het Elzerie Wright, skoolwoordvoerder gesê.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button