Rappies Raakvatters leer mekaar ken

Die doel was om vriendskapsbande te bou.

“Nee jig … moet ek regtig?” was een van die reaksies onder leerlinge van Laerskool Rapportryer se Raakvatters (Graad 4 tot 7) wat mekaar onlangs roomys moes voer.

Die doel was om vriendskapsbande te smee. Dit was nie net baie pret nie, maar leerlinge kon meer van mekaar leer. Volgens die skool kom die Raakvatters gereeld bymekaar om handwerk- en pretaktiwiteite te doen.

Daar is sprekers wat aktuele sake bespreek en hulle reik ook uit na die gemeenskap, byvoorbeeld deur besoeke aan die ouetehuise in die omgewing en aan die Dierebeskermingsvereniging (DBV).

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version