Dwelminligtingsaand by AGS Middelvlei

Die doel van die aand is om die gemeenskap te help om dwelmmisbruik te bekamp.

AGS Middelvlei tesame met Substans Ondersteuning (SOS) gaan ‘n dwelminligtingsaand aanbied.

Die doel daarvan is om die gemeenskap te help om dwelmmisbruik te bekamp.

Datum: Vrydag 29 Januarie
Lokaal: AGS Middelvlei
Tyd: 6.30nm
Koste: Gratis
Navrae: Pastoor Henry Sinclair by 082 219 3304

Inhoud:
• Wat is dwelms
• Hoe werk dwelms
• Statistieke in Suid-Afrika
• Hoe bekamp ons gebruik
• Hoe behandel ons misbruik
• Hoe kan ek help

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version