Local newsNewsSchools

Eerste skooldag van Ram-kleinstes

Nuwe Graad 1's gee hul handtekening en vingerafdrukke vir hul paspoort.

Laerskool Randfontein (Ram) se nuwe Graad 1’s het op Dinsdag 12 Januarie speel-speel hul handtekening gegee en vingerafdrukke laat neem om hul ‘Graad 1-paspoort’ te ontvang.

Elke nuweling is met ope arms verwelkom en het deur ‘n poort gestap wat deur die Ram-leiers gevorm is. Alhoewel die amptelike skooljaar eers Woensdag 13 Januarie afskop, het Ram besluit om die nuwe Graad 1’s ‘n dag vroeër met skool te laat begin.

Hulle het ook sommer hul onderwysers ontmoet asook hul skryfbehoeftes ontvang.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button