Local newsNewsSchools

Groot kerspartytjie vir kleuters

Myne Maaitjies kleuterskool nou toe vir die Feestyd, maak eers 5 Januarie 2016 weer oop.

Myne Maaitjies kleuterskool in Wilbotsdal het onlangs die jaar afgesluit met ‘n groot kerspartytjie.

Die funksie was gehou by Fantasy Farmyard waar kersvader geskenke vir al die kleuters uitgedeel het.

Die kleuterskool maak Dinsdag, 5 Januarie weer oop en dit gee kleuters darem ‘n kans om weer ‘n rukkie by die huis te speel. Hulle kry nou ook ‘n kans om weg te kom van al die spanning om elke dag in te kleur en kleuterskool liedjies te leer.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button