Rappies-kleuters oppad grootskool toe

Ouers en familie het trane afgevee terwyl die kleuters hulle afskeidsliedjie gesing het.

Rappies Pre-Primêr het onlangs afskeid geneem van hul graad 0-kleuters tydens ‘n spoggeleentheid.

Die ongeveer 140 kleuters het met trots vaarwel aan hul kleuterdae geroep met ‘n oulike liedjie terwyl ouers en familie-lede trane van hul wang afgevee het.

Rappies is baie trots op hul kleuters wat volgende jaar graad 1 toe gaan en wens hulle alle voorspoed en sukses vir die groot skool toe.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version