Local newsNewsSchoolsUpdate

VIDEO: Ramkriekies gradueer na groot skool

'Ek wil eendag Spiderman wees'.

Ramkriekie-kleuterskool het onlangs hul Graad R-gradeplegtegheid gehad.

Met die Herald se besoek was dit duidelik dat elkeen gereed is vir die groot skool.

Die hoogtepunt was natuurlik die te oulike kleuter-en-onderwyser-onderhoud waar die onderwyser ‘n Ramkriekie vra wat hy of sy eendag wil doen as hul groot is.

Die Herald het toe ‘n paar oomblikke afgeneem.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button