Klein mannetjies slaan groot houe

Krieket-trio gekies om aan die einde van die maand aan die Gauteng-Wes Krieket-troernooi deel te neem.

Drie seuns van Laerskool Rapportryer, Peet du Bruin, Christiaan Venter en Regard Ernst is onlangs gekies vir die Rand-Wes o.8-krieketspan.

Die trio kry dus die geleentheid om die naweek van Vrydag 27 tot Sondag 29 November aan die Gauteng-Wes krieket-toernooi deel te neem.

Rappies wens hulle sterkte toe en is seker hulle gaan die toernooi baie geniet en daaruit leer.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version