Local newsNewsSchools

Hier is hulle – Ram se leiers vir 2016

'Dis ‘n ongelooflike groep leerlinge.'

Laerskool Randfontein (Ram) het hul leiers vir 2016 aangekondig.

Volgens Annie Nolan is 40 leiers gekies waaruit die hoofleiers aangewys is.

Die nuwe leiers is tydens ‘n prag seremonie ingehuldig. Hulle het almal ‘n eed afgelê en dit onderteken saam met hul ouers.

“Die hoofleiers is na groot afwagting aangekondig en met ‘n seremoniële kersaansteekgeleentheid ingehuldig,” het Annie vertel.

Hoofleiers:

• Hoofdogter – Caitlin Begg

• Hoofseun – Roché Rautenbach

• Onderhoofdogters – Devonique Breedt en Tiané Lötter

• Onderhoofseuns: Kurt de Swardt en Louis Smith

Die volledige groep leiers:

Jacques Ayres, Sonique Brits, Isabel Britz, Charl Coetzee, Kegan Coetzee, Morne de la Rouviere, Megan Draper, Petrie du Toit, Lorraine Engelbrecht, Sibosiso Kgalapa, Chene Kock, Wessel Lottering, Charize Meyer, Danielle Meyer, Phumzile Mkhontwane, Andrew Monthe, Junita Murray’ Carla Neethling, Austin Nel, Cayle Nel, Runique Nel, Dezire Nortje, Aart Oudbier, Kananelo Phala, Michayla Pistorius, Tyron Potgieter, Vaughne Pretorius, Lelani Roodt, Waldo Thiart, Nicola van der Merwe, Dylan van der Poel; Judy van Wyk; Chiane Visagie en Helgard Westraad.

Ram se trotse groep leiers vir 2016. Foto: Annie Nolan.
Ram se trotse groep leiers vir 2016. Foto: Annie Nolan.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button