Local newsNews

‘n Boeremark uit die boonste rakke

Organiseerders beplan om later in November weer 'n boeremark te hou.

Sangers, koeldrank en boerewors was slegs drie van die talle hoogtepunte by die boeremark onlangs in Finsbury. Die boeremark is op die perseel van ‘n motorwassery gehou.

Volgens MarlĂ© Fourie, organiseerder van die boeremark het nege sangers diĂ© dag opgetree. Daar was ‘n verskeidenheid stalletjies wat van kos tot klein geskenkies verkoop het.

Terwyl mense die vermaak geniet het, het ander hul voertuie laat was.

MarlĂ© het gesĂŞ hulle beplan om aan die einde van November weer ‘n boeremark te hou.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende diĂ© storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button