Jannas groet hul matrieks

'Ons gaan beslis na dié besonderse groep matrieks verlang.'

Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se matriekgroep van 2015 het in Oktober vir die laaste keer die skoollied gesing.

Hul laaste saalopening was op die 16de terwyl daar ook ‘n kerkdiens met die res van die skool op die 19de gehou was.

Na afloop van die spesifieke saalopening het Maryna Booysen, ‘n matriekleerling, met ‘n spesiale lied afgesluit. Daarna het die hele matriekgroep van 2015 deur ‘n erewag van leerlinge, onderwysers en ouers gestap.

Tamaryn Smith, woordvoerder van Jannas sê dat dit was ‘n haartseer maar tog opwindende dag.

Ons gaan beslis na dié besonderse groep matrieks verlang,” sê Smith.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version