Local newsLocal sportNewsSchool sportSchoolsSport

Groot groep Rierand-ringbaldogters haal die paal

Hoƫrskool Riebeeckrand is baie trots op hierdie ringbaldogters.

‘n Groot groep dogters van HoĆ«rskool Riebeeckrand is onlangs in verskeie SA-spanne in die sport van ringbal opgeneem.

Anri Coetzer en Marilee van der Walt is onderskeidelik in die SA o.23- en o.17-ringbalspanne opgeneem terwyl Twanette Thoms en Charnell Oberholzer ā€“ albei o.17 en Melouise Mulder (o.15) die SA-uitnodigingspan gehaal het.

Daar is dan ook twee dogters, Cherise Nieuwoudt en Zani Henery wat vir die o.17-presidentuitnodigingspan gekies is.

Hoƫrskool Riebeeckrand is baie trots op hierdie ringbaldogters.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende diĆ© storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.zaĀ (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistesĀ Roodepoort Record,Ā Krugersdorp NewsĀ enĀ Get It Joburg WestĀ Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button