Local newsLocal sportNewsSchoolsSport

Riebeeckrand naaswenners in 8-uur marathon

Skool eindig tweede uit al die skole en klubs wat deelneem.

Agt seuns van Hoërskool Riebeeckrand het onlangs aan ‘n agtuur-marathon by Hoërskool Jan Viljoen deelgeneem.

Uit al die skole en klubs wat deelgeneem het, het Rierand tweede geëindig.

Die agt seuns is Reinhardt Hechter, Regardt Jansen, Jovedu Plessis, Louis Breytenbach, Bailey Locker, Werner Breytenbach, Ruan Cronje en JP Pretorius.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button