Rappies se leiers vir 2016 is …

Leiervoogde: Ons glo dat hulle 'n groot verskil sal maak.

Laerskool Rapportryer se leierinhuldiging het op Dinsdag 27 Oktober tydens ‘n spoggeleentheid in die skoolsaal plaasgevind.

Die leiers vir 2016 is Bridgette Basson, Caitlin Buitendag, Jené Cloete, Shawn Coetzee, Kaylene Cronje, Collin da Corte, Mari de Beer, Jessica de Ponte, Chandre du Plooy, Megan Engelbrecht, Christiaan Fourie, Anje Grové, Zandi Kotze, Justin Landsberg, Dylan Liebenberg, Kyle Lombard, Anika Lubbe, Ruman Münz, Keagan Odendaal, Ronaldo Pretorius, Oscar Price, Ansune Reynolds, Jean Snyman, Carliska Sprong, Ashley Stewart, Karli Strooh, Nadine Swanepoel, Zené van der Merwe, Zurica van Heerden, Christelle Vosloo, Kristen Wahl en Ashley Willemse.

Die afwagting was groot om te hoor wie as hoofleiers aankondiging sou word.

Baie geluk aan die hoofseun Christiaan Fourie en hoofdogter Ashley Stewart. Onderhoofseuns is Collin da Corte en Ruman Münz, en die onderhoofdogters is Mari de Beer en Zurika van Heerden.

Die twee leiervoogde is Jannelie van Aswegen en Gordon Taylor. Albei sien baie uit na ‘n opwindende jaar saam met die nuwe leiers en hulle glo dat hulle soos in die verlede ‘n groot verskil sal maak en ware Rappie-wenners sal wees.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version