Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se dagbestuur van die Verteenvoordigende Raad van Leerlinge (VRL) sowel as die graadverteenwoordigers vir graad 11 is onlangs aangekondig.
Lede vir die dienstermyn vir 2015/2016:
• Anja Esterhuizen (president)
• Renier van Dyk (vise-president)
• Angelique Reynecke (vise-president)
• Anesta Kloppers (religie)
• Monique Dobson (sekretaresse)
• Kobie Nel (sport)
• SJ Horn (bemarking)
• Kyle Grootboom (kultuur)
• Arno Skead (koshuisleier)
• Logan Geldenhuys (akademie)
Graadverteenwoordigers vir (graad 11) 2015/2016:
• Diaandri Schoonraad
• Christelle Kruger
• Jacques van Heerden
• Wickus Meintjies
Die senior VRL se doelwitte vir hulle diensjaar sluit in om ‘n voorbeeld te lei en leierskap onder hul mede-leerlinge te ontwikkel.
Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.
Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!