Local newsMunicipalNews

Voorspoed aan 2015 matrikulante

'Dit wat jy leer kan nooit van jou weggevat word nie' – DA R'fontein leier.

DA raadslid en leier van die DA in Randfontein, Alwyn van Tonder het ‘n boodskap vir die matriekklas van 2015.

As leier van die DA in Randfontein wil ek graag alle matrikulante voorspoed toewens vir die finale Graad 12 eksamen. Onthou altyd dat dit wat jy leer nooit van jou weggevat kan word nie.”

Van Tonder het ook Jean Piaget, ‘n Switserse ontwikkelings sielkundige en filosoof aangehaal om die klas van 2015 te inspireer.

“Die hoofdoel van geletterdheid is om mans en vrouens se vermoë op te skerp en dan instaat te stel om nuwe dinge te probeer en nie net te herhaal wat vorige generasies gedoen het nie.”

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Lees ook:

Work together for a better future

Ward 3 rising from the ashes

Plot roads fixed – properly

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button